CRIME LINE *** Blow the whistle on crime! *** Your tip-offs work! *** Send them anonymously to 32211 *** CRIME LINE *** Click here for more info
LogIn
We have Registered User exclusive info. Please log in to see what's new.
Daily Verse

Useful Software

Random Image
071230_6
Image Detail
2009-02-03: Just had an attempted break in at our complex in Jhb at about 13h00. Two men dressed in Telkom uniforms driving a red corsa sedan with missing number plates. Please be on the lookout for these criminals. It appears we're hitting that time of year when crime goes haywire for a while.  Please be very vigilant and alert.
Keep safe everyone and in the words of the famous Michael de Morgan..."Keep 'em peeled!"
Home TeenStuff Keuses, Ons Het Dit Elke Dag
Please click on the banner to see what specials our advertisers have.
Leisure Books
Please support our advertisers.
KEUSES, ONS HET DIT ELKE DAG.
(Marijke Edwards)
 
Het jy geweet dat elke dag 'n keuse is? Jy kan kies hoe jy vandag opstaan, hoe jou dag gaan verloop en sonder om vir jouself in die spieël te staar of daardie 'nice outfit' aan te trek, kan jy kies hoe jy vandag oor jouself gaan voel. 
 
Die probleem is, ons kies nie altyd om positief te dink nie.  Ek wed jou as jy vanoggend opstaan en die hele oggend vir jouself sê: Ag, vandag gaan weer een van daardie dae wees, het jy alreeds gekies dat alles wat met jou gebeur negatief gaan wees, maar as jy kies dat jy 'n wonderlike dag gaan hê, dat alles wat negatief is jou nie onder gaan kry nie, dan gaan dit nie.  Hoekom?  Jy gaan dit nie toelaat nie, want jy het die keuse gemaak.  
 
So, gaan jy toelaat dat negatiewe goed jou onder kry of gaan jy kies om dit nie toe te laat nie? 
 
Dit is jou keuse…
 
Here, ek kies vandag om positief te wees. Ek gaan nie toelaat dat negatiewe goed in my lewe my onder kry nie. Ek gaan vandag die beste van die dag maak wat ek en ek gaan so positief leef as wat ek kan en ek gaan straal van blydskap! Asseblief Here, help my net met krag en geduld.
 

Adverts

Need Corporate Gifts? Promo Items?
No need to stress:
Contact us for all your gift accessories

Read more...
A Thought or 2
Ability is what you're capable of doing.
Motivation determines what you do.
Attitude determines how well you do it.

~Raymond Chandler

Visits
Content View Hits : 66012
The World Around Us

4 All Web Needs