CRIME LINE *** Blow the whistle on crime! *** Your tip-offs work! *** Send them anonymously to 32211 *** CRIME LINE *** Click here for more info

The Garsfontein Network was established to share important, useful, accurate information
with the whole community in the Garsfontein policing area.

Login

 

Verse of the Day

Sweater or Shades

Garsnet Calendar

March 2010
S M T W T F S
28 1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31 1 2 3

This site uses PDF documents. 
Download Adobe Reader to view these files.
adobe logo

 


PDF Print E-mail
User Rating: / 0
PoorBest 

Dit is menslik om soos 'n orkaan te wil omplof en verwoesting te saai, maar om jou sak neer te gooi en te sê "let's fight" is 'n ander storie. Wat is die punt om soos kat en hond te baklei en is dit regtig al die drama werd vir 'revenge'?
 
Leer om jou humeur te beheer. Ons almal raak kwaad, maar dit is hoe jy dit vir jouself uitwerk wat 'n verskil maak. Tel tot 10, asem in en uit werk nie altyd nie, maar om vir die Here te bid, geduld te vra en rustigheid in jou gemoed te kry maak waarlik 'n verskil. Jy sal meer van 'n "man" wees as jy jou frustrasies kan hanteer liewer as om soos 'n klein seuntjie/dogtertjie 'n 'tantrum' te gooi as alles nie jou na jou sin en smaak uitwerk nie! In elk geval, as jy nie vir die mense wat jou so iririteer die satisfaksie gee dat jy kwaad word nie, gaan hul verveeld raak en aanbeweeg. Vrede is tog mos wat jy soek nie waar nie?
 
Here, maak my rustig. Ek voel hoe kwaad ek raak en hoe ek een of ander tyd gaan uitbars en verander in een of ander monster! Laat ek nie myself aan boelies steur nie en dat ek kan wys ek is 'n beter mens deur liewer weg te stap as om te baklei.

 
Disney Book Club
Click on the picture to look at our Advertisers' specials and promotions. Please support our Advertisers.
toolbar powered by Conduit