CRIME LINE *** Blow the whistle on crime! *** Your tip-offs work! *** Send them anonymously to 32211 *** CRIME LINE *** Click here for more info

The Garsfontein Network was established to share important, useful, accurate information
with the whole community in the Garsfontein policing area.

Login

 

Verse of the Day

Sweater or Shades

Garsnet Calendar

March 2010
S M T W T F S
28 1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31 1 2 3

This site uses PDF documents. 
Download Adobe Reader to view these files.
adobe logo

 


PDF Print E-mail
User Rating: / 0
PoorBest 
Jy mag dalk dink dit is baie oulik om skool te bank.  Dat jy jou sin kry om vir almal te wys jy gaan doen net wat jy wil en natuurlik dat jy groot is en niemand kan vir jou sê wat om te doen nie. “Pfff, wie het skool nodig” dink jy.
Maak jouself gereed vir 'n lang lewe van strate vee, in iemand se tuin werk of huis skoon maak, want 'sad' maar 'true', dit sal die enigste werk beskikbaar wees.  Om werk te kry is alreeds so moeilik en al wie werk sal kry, is die wat geleerd is.  As jy dink skool is 'n tydmors  en voel dat jy nie nodig het om nou hard te werk nie, moet jy groot word.  Hou op dink dat jy  ingedoen is, dat die lewe jou iets skuld en dat dit so verskriklik is om 'n tiener te wees.  'U seen nothing yet!!' Die grootmenswêreld is nie speletjies nie en as jy besluit om nie werk toe te gaan nie, gaan jou baas nie jou ouers bel en sê dat jy alweer nie by die werk is nie en jou straf met detensie nie?! Nee, hy sal jou 'fire' sonder om twee keer te dink en iemand anders in jou plek kry voor jy kan sê 'snap'!  Daar is mense wat bereid is om te werk daar buite en dit is juis hulle wat ver sal kom in die lewe.  
So skrik wakker en werk hard, anders gaan jy spyt wees!!!
Here, help die tieners van vandag! Help hulle om te besef dat die lewe nie een groot grap is nie en dat hulle hul eie toekoms bepaal en waar hulle gaan wees. 
 
OfferForge
Click on the picture to look at our Advertisers' specials and promotions. Please support our Advertisers.
toolbar powered by Conduit