Welkom by TeenStuff. Hierdie bladsy wil help om bietjie balans in 'n wilde, woeste wereld te bring en sal gereeld, hopelik weekliks, verander, so kom loer gou weer in.
Baie Dankie aan Danie en sy span by EgAfrikaans wat goedgunstiglik hulle bydraes met ons deel.
|
|
DIE VERHAAL VAN 'HUMBLE' WEES. (Marijke Edwards)
Jy is hoog in die wolke, niks kan verkeerd gaan nie en jy voel nie hoe jou kop begin swel nie, maar mense om jou begin die verandering raaksien. Kort voor lank begin mense jou half verwyt, en alhoewel jy dit besef, gee jy nie regtig om nie, want wie is hulle tog in jou lewe…
|
|
Read more...
|
|
|
WEES LIEF VIR ANDER SOOS JY LIEF IS VIR JOUSELF. (Marijke Edwards) Dit help nie jy sê jy is lief vir ander, maar jy hou nie jou tong in toom wanneer jy en jou vriende bymekaar is nie. Skinder, lieg en om ander te 'judge' is nie regtig 'n manier om liefde te wys nie, is dit?
Baie keer, soos my ma altyd sê, gaan ons wag AWOL
|
|
Read more...
|
|
IETS BAIE BELANGRIK OM TE ONTHOU. (Marijke Edwards)
Vertrou op die Here is seker al baie voorheen gesê, maar speel 'n groot rol in jou verhouding met die Here. Dit kan nie anders as om oor en oor gesê of geskryf te word nie.
As jy lewe volgens jou eie pogings, jou eie wil, onafhanklik van die Here,
|
|
Read more...
|
|
|
|
|
|
|
Page 1 of 21 |