|

Soon you'll be able to read some Eastern Times articles here. Watch this space...
|
|
Groter spoedbeperkings kom in stad |
|
|
|
|
BETSIE VAN DER MERWE

Voertuigbestuurders in Pretoria se jaaglus kan moontlik eersdaags gedemp word. Die Tshwane Metro-munisipaliteit beplan om drie loodsprokjekte, wat die instelling van 30km/h spoedsones in die stad sal toets, van stapel te stuur.
Dié voorstel van die departement van Openbare Werke en Infrastruktuurontwikkeling van die munisipaliteit is tydens die jongste raadsvergadering deur die Demokratiese Alliansie (DA) ondersteun.
Dokumente wat tydens die vergadering ter tafel gelê is, wys op navorsing wat toon dat 30km/h spoedsones reeds in baie lande, waar die proporsie voetgangers en fietsryers op die paaie hoog is, gebruik word. Voorbeelde is die
|
|
Read more...
|
|
|
Pretoria stink al weer deur TANYA DE VENTE
Die jaar het op ‘n morsige noot vir inwoners van Pretoria begin.
‘n Staking deur die werkers van die Tshwane metro-munisipaliteit het veroorsaak dat vullis in Pretoria nie verwyder is nie.
Dr Conrad Beyers, VF Plus-raadslid sê hierdie situasie is vinnig besig
|
|
Read more...
|
|
Goeie verwikkelinge in steengroefsaak. |
|
|
|
|
Goeie verwikkelinge in steengroefsaak. deur ELEANOR BRON
Die eienaars van die leë steengroef in Monumentpark, waarmee inwoners ‘n veiligheidsprobleem het, het uiteindelik op 19 Januarie by die hof opgedaag vir die dagvaarding oor dié stuk grond.
Eastern Times het in vorige uitgawes berig
|
|
Read more...
|
|
|
 Soon, we'll feature some Eastern Times articles. Watch this space... |
|
|
|
|
|